Kyk ook: Soveel so dat Jesus by geleentheid gehuil het en gesê het:

Size: px
Start display at page:

Download "Kyk ook: Soveel so dat Jesus by geleentheid gehuil het en gesê het:"

Transcription

1 Kyk ook: - Wie is Gideon Aggenbag? - Die doop in perspektief - NGK doop - Is Rom 6:4 en Kol 2:12 die Doopsakrament? - Case for Infant Baptism: The Historic Paedo-Baptist Position {jcomments on}die verbond wat God destyds met Abraham gesluit het, was geskoei op die patroon van die destydse Hetitiese Vasalverdrae. Volgens die reëls van n verbond moet dan n verbondsboodskapper na die verbondsverbreker gestuur word en hy moet verwittig word van sy oortreding. As hy berou aanteken en regmaak, dan was daar vrede. Indien nie, het die ander party die reg om die verbondsvloek oor die oortreder te voltrek. Regdeur sy lang geskiedenis het Israel hierdie verbond keer op keer verbreek. God het oneindig meer gedoen as net die vereistes van één boodskapper nagekom. Hy het keer op keer Sy verrbondsboodskappers gestuur om te sê : Julle het teen my oortree maak reg! (Jesaja, Jeremia, Amos ens.) Maar Israel steur hom eenvoudig nie aan hierdie BOODSKAPPERS - DIE PROFETE nie. Inteendeel, hulle word geïgnoreer, weggejaag, en selfs doodgemaak. Soveel so dat Jesus by geleentheid gehuil het en gesê het: Jerusalem, Jerusalem, hoe dikwels wou ek julle bymekaarmaak soos n hen haar kuikens onder haar vlerke bymekaar maak, maar julle wou nie julle wat die profete doodmaak Uiteindelik stuur God Sy finale verbondsboodskapper Jesus. Hierdie Boodskapper moet nou finaal vir Israel kom sê : Dit is nou genoeg nou gaan Ek my reg uitoefen die dag van afrekening het aangebreek. 1 / 5

2 Maar in sy groot genade stuur God tog nog vir Johannes die Doper om die volk Israel voor te berei op die koms van hierdie finale Verbonds-engel (letterlik vertaal: boodskapper ). Hy moet hulle nog vir oulaas, dringend, tot bekering roep, voordat die groot en vreeslike dag van die Here aanbreek. (Mal.3:1,2) Terselfdertyd moet hy (Johannes) Jesus se weg voorberei as t ware die tafel dek vir dít wat Jesus moes kom doen. Baie van die Jode bekeer hulle van hulle verbonds-ontrou, hulle bely dit, en word deur Johannes met die doop van bekering gedoop. Toe mense vir Johannes vra wie hy nou eintlik is, verduidelik hy: Ek is die wegbereider vir Hom wat ná my kom. Die wegbereider? Ja, hy moes die grondwerk doen, die situasie VOORBEREI, waarin God Sy heilsplan kan uitvoer. Van regoor die hele Joodse land kom hulle in skares, en Johannes word bekend as die man wat bekeerlinge doop mense wat sondes het om te bely mense wat bely dat hulle God se verbond verbreek het en strafskuldig is. Ons mag hier oplet dat Johannes gestuur is na God se verbondsvolk, Israel, en dat hy geen heidene tot die Godsgeloof geroep het nie. Dit was gladnie sy fokus nie. Toe Jesus na Johannes kom om deur homgedoop te word, sê hy vir die skare : Daar is die LAM van God, wat (NOU) die sonde van die wêreld wegneem (letterlik: optel en wegdra ). (Joh.1:29) 1Pet. 1:19 praat ook van die kosbare bloed van Christus, soos van n lam sonder gebrek en vlekkeloos. En hier kom Jesus voor Johannes staan, voor daardie hele skare, en sê: Doop My nou, sodat God se geregtigheid vervul kan word. Hoe moet ons dan nou verstaan dat Jesus, die Onskuldige, nou soos n sondaar behandel moet word? - Soos iemand wat sonde het om te bely? Het Hy dan enige sonde gehad om te bely? Inteendeel: Het Hy dan nie gekom as Verbonds-engel om vir Israel die stryd te kom aansê nie? Maleagi sê dan Hy sal wees soos die vuur van die smelter en soos die seep van die wasser, en vra : Wie kan standhou as Hy verskyn? Johannes (Mat.3:12) het dan van Hom gesê: Sy 2 / 5

3 skop is in sy hand, en Hy sal Sy dorsvloer deur en deur skoonmaak sy koring sal Hy bymekaarmaak maar die kaf sal Hy met onuitbluslike vuur verbrand! En nou kom Hy en dring daarop aan om soos n sondaar behandel te word? En Hy sê dat só moet God se geregtigheid vervul word? God se geregtigheid is immers dat sonde gestraf moet word en God het gesê die loon van die sonde is die dood (Rom.6:23)! Hoe moet daardie geregtigheid dan nou geskied? Hoe verklaar ons dat hierdie Lam van God nou soos n sondaar behandel word dat Hy as t ware in die skoene van die sondaar kom inklim en só as t ware kom induik onder die regverdige toorn van God wat Hy moes kom aankondig? Kom ons kyk wat staan daar in Lev. 16: Hiermee saam moet ons in gedagte hou dat God se Woord ons leer dat al hierdie rituele wat Israel moes uitvoer, vooruit sien na Jesus Christus wat sou kom. (Aanmoediging: Lees gerus Hebreërs, wat verduidelik hoe Jesus Christus d.m.v. die godsdienstige rituele vooruitgesê/voorspel word (vernaamlik Hebr. hoofstukke 9-11). In Lev. 16:15,16; lees ons van die twee bokke wat altwee heenwys na die versoeningswerk van Jesus. Die een bok vir God (as sonde-offer) en die ander een vir Asásel (= sondebok/scape goat). Wanneer die hoëpriester hulle sondes oor die kop van lg. bok bely, gaan dit oor op die sondebok en dié word weggelei na die woestyn en daar gelaat. Jesus kom wel om God se regverdige toorn uit te spreek oor die onbekeerlikes maar hier, waar die verbondsverbrekers hulle sondes bely, kom Hy as t ware in die skoene van die skuldiges inklim en Hy word behandel as n sondaar. Johannes het so pas gesê dat Hy (nou) die sondes van die wêreld wegneem ( optel en wegdra ). Hy neem daardie sondes wat bely is op Homself, die Vader salf Hom met die Heilige Gees, en die Heilige Gees lei Hom weg na die woestyn en laat Hom daar - om deur die duiwel versoek te word. Só maak Jesus die vooruitwysing na Hom in Lev. 16 waar. Hy (simbolies -) tel die sondes op en dra dit weg na die woestyn, soos die sondebok van ouds. Hier het Jesus, wat die toorn en straf van God moes kom aansê, Homself as t ware kom inskuif onder die straf van God en in die plek van die verbondsverbrekers kom staan. 3 / 5

4 (Tussen hakies - hier word Hy ook deur die Vader gesalf as Christus gesalf om Sy amp as Redder, Verlosser te vervul. Dáárom het die engel vir Maria gesê: Jy moet Hom Jesus noem, want dit is hý wat Sy volk van hulle sondes sal verlos ). Dit is presies wat Jesus daardie dag kom doen het vir elke verbondsverbreker wat wou kom en sê: Ek bely. Ek is skuldig. Ek wil my saak met U regmaak. Daardie dag toe Jesus deur Johannes gedoop is, was dit die Regter wat in die skuldige se plek kom staan het, soos n sondaar behandel is, die sonde op Hom geneem het, weggelei is na die woestyn (soos die sondebok van ouds), en ja daardie sonde het Hy drie jaar vêr na die kruis van Golgota gedra en die doodstraf daarvoor ondergaan God het immers deur Paulus gesê: Die loon van die sonde is die dood (Rom.6:23) dít is Sy geregtigheid wat vervul moes word deur Jesus. SOMMIGE BYKOMENDE OPMERKINGS: 1. Johannes se doop was spesifiek gerig op die destydse verbondsvolk van God NIE vir dié wat tot geloof in Christus gekom het nie. In Hand.19 lees ons van omtrent 12 Efesiese Jode wat deur Johannes met die doop van bekering (oor hulle verbonds-gedoop was, maar intussen die evangelie gehoor het en dissipels van Jesus geword het. Toe Paulus egter vir hulle die verskil verduidelik, is hulle gedoop in die Naam van Jesus. 2. Johannes se doop was n voorbereiding van die pad wat Jesus moes loop, nl. om DIÉ sondebok / scape goat vir ons te word. 3. Johannes het NIE gedoop in die Naam van die Vader, Seun en Heilige Gees nie. 4. Die water van Johannes se doop kón nie vooruitwys na die bloed van Jesus wat sou vloei nie geen water in die Ou Testamentiese bedeling kon dit doen nie. Johannes se doopwater was eerder verteenwoordigend van God se oordeel. (In die Ou Testamentiese bedeling waarin Johannes opgetree het, was water, vuur en rook tekens van God se oordeel.) 5. Die christelike doop is eers ongeveer 3 jaar ná Johannes ingestel deur Jesus. 6. Ek kan nie Jesus se voorbeeld met Sy doop volg nie: Want ek kan nie sonder sonde gaan staan om gedoop te word nie, ek kan nie met my doop die sonde van die wêreld optel en wegdra nie, en ek kan nie met my doop alle geregtigheid vervul nie. 4 / 5

5 Ds. Gideon Aggenbag - Ds. Gideon Aggenbag het opgegroei in die AGS. Op 40-jarige leeftyd het hy n intensiewe studie van die doop onderneem. Op 42 het hy op Stellenbosch gaan studeer as NG Kerk predikant, waar hy ook sy skripsie oor die doop geskryf het. Hy is nou n emeritus (afgetrede predikant) en nog baie aktief. Hy beskou die Bybelse inhoud as die onfeilbare, betroubare, geïnspireerde en heilige Woord van God, en die suiwer verkondiging van die evangelie bly nog steeds sy eerste prioriteit. Hy verwerp ten sterkste die beginsels van historiese kritiek en die meegaande herinterpretasie van die Bybel. Kyk ook: - Is Rom 6:4 en Kol 2:12 die Doopsakrament? - Resensie op Philip Fourie se DIE VERWARRING IN DIE KERK OOR DIE DOOP 5 / 5

Gen 3:1-15; Gen 17:1-14 Die HERE se genade-verbond met ons en ons kinders... en hoe dit nooit losstaan nie van ware geloof en die belydenis daarvan.

Gen 3:1-15; Gen 17:1-14 Die HERE se genade-verbond met ons en ons kinders... en hoe dit nooit losstaan nie van ware geloof en die belydenis daarvan. Gen 3:1-15; Gen 17:1-14 Die HERE se genade-verbond met ons en ons kinders... en hoe dit nooit losstaan nie van ware geloof en die belydenis daarvan. Februarie 2016 Ps 75: 1, 2 - vooraf Ps 75: 4, 5, 6 -

More information

Pretoria- 21 Mei 2009

Pretoria- 21 Mei 2009 Pretoria- 21 Mei 2009 1 Skriflesing: 1 Johannes 5:1-13; Johannes 17:20-26 Heidelbergse Kategismus- Teks: 1 Johannes 5:7 Sing- SAMESANG- Ps.135:1,2 TYDENS EREDIENS- Ps.138:1,2; Ps.90:1,2; Ps.46:6 Dit waaroor

More information

VAN ZYL, J et MOCUMIE, J. [1] This matter came before me on automatic review in terms of. section 302 read with 304 of the Criminal Procedure Act, No.

VAN ZYL, J et MOCUMIE, J. [1] This matter came before me on automatic review in terms of. section 302 read with 304 of the Criminal Procedure Act, No. IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) In the case between: Case No.: 209/2008 THE STATE and JIM HENDRICKS CORAM: VAN ZYL, J et MOCUMIE, J JUDGEMENT: MOCUMIE, J DELIVERED

More information

ANTWOORDE OP DIE VERSKILLENDE SIENINGS VAN DIE DOOP

ANTWOORDE OP DIE VERSKILLENDE SIENINGS VAN DIE DOOP ANTWOORDE OP DIE VERSKILLENDE SIENINGS VAN DIE DOOP Wayne Grudem gee verduidelikings in sy boek Systematic Theology: An Introduction to Biblical Doctrine oor die verskillende sienings van wat die doop

More information

HANCKE, J et MOCUMIE, J. [1] This matter came before me on automatic review in terms of. section 302 read with 304 of the Criminal Procedure Act 51

HANCKE, J et MOCUMIE, J. [1] This matter came before me on automatic review in terms of. section 302 read with 304 of the Criminal Procedure Act 51 IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) In the review between:- THE STATE versus M G K Review No. : 13/08 CORAM: HANCKE, J et MOCUMIE, J JUDGMENT BY: MOCUMIE, J DELIVERED

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA [CAPE OF GOODHOPE PROVINCIAL DIVISION]

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA [CAPE OF GOODHOPE PROVINCIAL DIVISION] 1 IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA [CAPE OF GOODHOPE PROVINCIAL DIVISION] REPORTABLE HIGH COURT REF. NO.: 04 03742 MAGISTRATE S SERIAL NO.: 30/04 CASE NO. LG 146/2004 In the matter between: THE STATE

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (EASTERN CAPE DIVISION) CA&R No: Review No: Date Delivered: In the matter between: JUDGMENT

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (EASTERN CAPE DIVISION) CA&R No: Review No: Date Delivered: In the matter between: JUDGMENT 1 IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (EASTERN CAPE DIVISION) CA&R No: Review No: 020558 Date Delivered: In the matter between: The State and Nataniel Mondo JUDGMENT PLASKET AJ: [1] On 16 October 2002, the

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 16 SEPTEMBER 2010 Act No, 5 of 2010 SOCIAL ASSISTANCE AMENDMENT ACT GENERAL EXPLANATORY NOTE: Words in bold type

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 16 SEPTEMBER 2010 Act No, 5 of 2010 SOCIAL ASSISTANCE AMENDMENT ACT GENERAL EXPLANATORY NOTE: Words in bold type Vol. 543 Cape Town, 16 September2010 No. 33562 Kaapstad, THE PRESIDENCY DIE PRESIDENSIE No. 830 16 September 2010 Nr. 830 16 September 2010 It is hereby notified that the President has assented to the

More information

FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA In matters between: Review No: 354/2010 The State vs. Motlatsi Monyane; The State vs. Leeto J Monyane and The State vs. Moholo A. Ramateletse

More information

NUWE VERBOND. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 16 Julie Page 1 of 10

NUWE VERBOND. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 16 Julie Page 1 of 10 NUWE VERBOND PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 16 Julie 2017 Page 1 of 10 NUWE VERBOND INHOUDSOPGAWE INLEIDING...3 BYBELSE AGTERGROND OOR VERBONDE...4 BETEKENIS VAN DIE WOORD VERBOND...4

More information

R E A S O N S F O R J U D G M E N T. applicant also being tried on a further charge of indecent assault. It was alleged

R E A S O N S F O R J U D G M E N T. applicant also being tried on a further charge of indecent assault. It was alleged IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (SOUTH EASTERN CAPE LOCAL DIVISION) In the matter between Case No.: CC15/02 Date available: LIONEL FOURIE First Applicant TONY McCARTHY Second Applicant NATHAN NIEKERK

More information

FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA In the matter between: Case No. : A103/09 P C VOGES Appellant and T J VICENTE Respondent CORAM: RAMPAI, J et MOLEMELA, J JUDGMENT BY: MOLEMELA,

More information

Die Verbond. Deur die eeue heen, het God verskeie verbonde met die mens gesluit, ooreenkomstig die omstandighede van daardie tye.

Die Verbond. Deur die eeue heen, het God verskeie verbonde met die mens gesluit, ooreenkomstig die omstandighede van daardie tye. Die Verbond Soos ons weet is die Bybel verdeel in die Ou en die Nuwe Testament, en hierdie woord Testament kom van die woord testamentum wat eintlik beteken Verbond of Covenant. So die Bybel is in werklikheid

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Northern Cape Division)

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Northern Cape Division) Reportable: Circulate to Judges: Circulate to Magistrates: Circulate to Regional Magistrates: YES / NO YES / NO YES / NO YES / NO IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Northern Cape Division) In the matter

More information

1] On 11 August 2011 the accused appeared before the Magistrate,

1] On 11 August 2011 the accused appeared before the Magistrate, IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (EASTERN CAPE GRAHAMSTOWN) In the matter between: Review No.: 110154 CA&R No.: 296/2012 Date delivered: 17 September 2012 THE STATE and FREDLIN JOE-WAYNE DIDLOFT R E V

More information

FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA CARLLO ANDRIAS GAGIANO

FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA CARLLO ANDRIAS GAGIANO FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA In the review between: Review No. : 4860/07 CARLLO ANDRIAS GAGIANO Plaintiff and CARRLO ANDRIAS GAGIANO (SNR) RACHEL MAGDALENA GAGIANO THERESA

More information

NORTHERN CAPE HIGH COURT, KIMBERLEY

NORTHERN CAPE HIGH COURT, KIMBERLEY Reportable: Circulate to Judges: Circulate to Regional Magistrates Circulate to Magistrates: YES / NO YES / NO YES / NO YES / NO NORTHERN CAPE HIGH COURT, KIMBERLEY Saakno: / Case number: K/S 44/06 Datum

More information

Die Verbond van Geregtigheid Shama Ministries Bladsy 1

Die Verbond van Geregtigheid Shama Ministries Bladsy 1 Die Verbond van Geregtigheid Shama Ministries Bladsy 1 ISBN: 978-0-9946523-5-5 Kopiereg by Louwrens Erasmus Gepubliseer deur Shama Ministries Hierdie boek is gelisensieer vir eie gebruik. Indien die boek

More information

[1] The Appellant, accused 2, is a 25 year old man, who was charged with a. co-accused, accused no. 1, in the Thaba N chu Regional Court on two

[1] The Appellant, accused 2, is a 25 year old man, who was charged with a. co-accused, accused no. 1, in the Thaba N chu Regional Court on two IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) Appeal No. : A13/2002 In the appeal between: MICHAEL MOLUSI Appellant and THE STATE Respondent CORAM: C.J. MUSI J et MILTON AJ

More information

Waarheid? Is dit werklik die Waarheid? n Apologetiese antwoord Hennie van Wyk

Waarheid? Is dit werklik die Waarheid? n Apologetiese antwoord Hennie van Wyk Waarheid? Is dit werklik die Waarheid? n Apologetiese antwoord Hennie van Wyk Waarom het Jesus die doop met sy waterteken ingestel? Wat preek die doop? Die verlossing in Christus. Die doop was nie die

More information

Die Geldigheid van Torah onder die Nuwe Verbond

Die Geldigheid van Torah onder die Nuwe Verbond N TORAH (WET) EN GENADE LES 2: TORAH: DIE BASIS VAN DIE NUWE VERBOND ota: In hierdie studie word die ware Name van die Vader en Messias (Die Gesalfde Een) gebruik, naamlik: YHVH (die HERE; In Hebreeus

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (EASTERN CAPE DIVISION, GRAHAMSTOWN)

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (EASTERN CAPE DIVISION, GRAHAMSTOWN) 1 SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (EASTERN CAPE

More information

FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA Review number. : 508/2010 In the review matter between: THE STATE and LEETO MAKEKA CORAM: MUSI, J et MOCUMIE, J JUDGMENT BY: C.J. MUSI, J DELIVERED

More information

UITSPRAAK IN DIE NOORD GAUTENG HOE HOF PRETORIA (REPUBL1EK VAN SUID-AFRIKA) ) seres SAAKNOMMER: 38798/2006. In die saak tussen: Applikant

UITSPRAAK IN DIE NOORD GAUTENG HOE HOF PRETORIA (REPUBL1EK VAN SUID-AFRIKA) ) seres SAAKNOMMER: 38798/2006. In die saak tussen: Applikant IN DIE NOORD GAUTENG HOE HOF PRETORIA (REPUBL1EK VAN SUID-AFRIKA) In die saak tussen: VERONICA KRETSCHMER SAAKNOMMER: 38798/2006 Applikant en 3ROLL PROPERTY MANAGEMENT (EDMS) 3PK (REGISTRASIENOMMER 199S/C15132/07)

More information

In the matter between: Case No: 607/2010

In the matter between: Case No: 607/2010 REPORTABLE IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (EASTERN CAPE, GRAHAMSTOWN) In the matter between: Case No: 607/2010 ANTONIE LE ROUX Applicant And H. PIETERSE N.O 1 st Respondent THE DIRECTOR OF PUBLIC PROSECUTIONS

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA NORTH WEST HIGH COURT, MAFIKENG THE STATE AND THABANG LERUMO THSEPISO MASANGO BAFANA MATANA NKOSINATHI MTSHWENI

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA NORTH WEST HIGH COURT, MAFIKENG THE STATE AND THABANG LERUMO THSEPISO MASANGO BAFANA MATANA NKOSINATHI MTSHWENI IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA NORTH WEST HIGH COURT, MAFIKENG HIGH COURT REF: 08/2017 In the matter between:- THE STATE AND THABANG LERUMO THSEPISO MASANGO BAFANA MATANA NKOSINATHI MTSHWENI CALVIN

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA FREE STATE DIVISION, BLOEMFONTEIN

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA FREE STATE DIVISION, BLOEMFONTEIN In the matter between: IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA FREE STATE DIVISION, BLOEMFONTEIN Case No.: A183/2013 DANNY MEKGOE Applicant and THE STATE Respondent CORAM: DAFFUE, J et NAIDOO, J JUDGMENT BY:

More information

Doreen Lame Serumula. Thesis submitted in partial fulfilment ofthe LLM degree at the University of Stellenbosch

Doreen Lame Serumula. Thesis submitted in partial fulfilment ofthe LLM degree at the University of Stellenbosch THE RELEVANCE OF THE SOUTH AFRICAN SECTIONAL TITLES LAW IN INTERPRETATION AND APPLICATION OF THE SECTIONAL TITLES LEGISLATION OF BOTSWANA: AN ANALYSIS OF PROVISIONS PERTAINING TO ESTABLISHMENT OF SCHEMES

More information

Is s 2(3) of the Wills Act 7 of 1953 finally tailored? Prof Francois du Toit. FISA Conference. September 2012

Is s 2(3) of the Wills Act 7 of 1953 finally tailored? Prof Francois du Toit. FISA Conference. September 2012 Is s 2(3) of the Wills Act 7 of 1953 finally tailored? Prof Francois du Toit FISA Conference September 2012 John H Langbein, Substantial compliance with the Wills Act 1975 Harvard Law Review 489 498: What

More information

TORAH (WET) EN GENADE LES 12: SLOTGEDAGTES

TORAH (WET) EN GENADE LES 12: SLOTGEDAGTES TORAH (WET) EN GENADE LES 12: SLOTGEDAGTES DIE OU- EN DIE NUWE VERBOND AS EENHEID 1. Christene verwys dikwles na die Skrifte (die Bybel) as bestaande uit die ou en die nuwe testament. Die gebruik van die

More information

IN THE LAND CLAIMS COURT OF SOUTH AFRICA

IN THE LAND CLAIMS COURT OF SOUTH AFRICA IN THE LAND CLAIMS COURT OF SOUTH AFRICA Held at RANDBURG CASE NUMBER : LCC9R/98 In the matter concerning M P DU TOIT Plaintiff and LEWAK LE KAY alias LEWAK LANGTREY Defendant JUDGMENT MOLOTO J : [1] The

More information

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SOUTH GAUTENG HIGH COURT JOHANNESBURG

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SOUTH GAUTENG HIGH COURT JOHANNESBURG REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SOUTH GAUTENG HIGH COURT JOHANNESBURG CASE NO: 14842/2011 (1) REPORTABLE: Yes (2) OF INTEREST TO OTHER JUDGES: Yes. (3) REVISED...... DATE SIGNATURE In the matter between THABO

More information

FILING SHEET FOR HIGH COURT, BISHO JUDGMENT MINISTER OF SAFETY & SECURITY & ANO. [1] Case Number: 317/05

FILING SHEET FOR HIGH COURT, BISHO JUDGMENT MINISTER OF SAFETY & SECURITY & ANO. [1] Case Number: 317/05 FILING SHEET FOR HIGH COURT, BISHO JUDGMENT PARTIES: LUMKA TWALO vs MINISTER OF SAFETY & SECURITY & ANO [1] Case Number: 317/05 DATE HEARD: 26 November 2008 JUDGMENT DELIVERED: 7 January 2009 JUDGE: Y

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH GAUTENG HIGH COURT) JUDGMENT. The defendant applies to court for an order in terms of which the plaintiff is

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH GAUTENG HIGH COURT) JUDGMENT. The defendant applies to court for an order in terms of which the plaintiff is I IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH GAUTENG HIGH COURT) Case number: 56513/2008 Date: 31 March 2011 DELETE WHICHEVER IS NOT APPLICABLE (1} REPORTABLE: Y S?NO (2} OF INTEREST TO OTHERS jy^esi^xk/no

More information

IN THE NORTH WEST HIGH COURT (MAFIKENG) CASE NO. 1264/2006. In the matter between: and THE MEC FOR EDUCATION, NORTH WEST PROVINCIAL GOVERNMENT

IN THE NORTH WEST HIGH COURT (MAFIKENG) CASE NO. 1264/2006. In the matter between: and THE MEC FOR EDUCATION, NORTH WEST PROVINCIAL GOVERNMENT SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy In the matter between: IN THE NORTH WEST HIGH COURT

More information

FREE STATE COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

FREE STATE COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA FREE STATE COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA Reportable: Of Interest to other Judges: Circulate to Magistrates: YES/NO YES/NO YES/NO Case No.: 5602/2016 In the interlocutory application between:

More information

LEBOGANG GODFREY MOGOPODI

LEBOGANG GODFREY MOGOPODI IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) In the case between: Case No.: 122/2008 LEBOGANG GODFREY MOGOPODI Applicant and THE MEMBE OF THE EXECUTIVE COUNCIL OF THE FREE

More information

Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE HIGH COURT, CAPE TOWN) HERMAN ALBERT VAN DER MERWE

Republic of South Africa IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE HIGH COURT, CAPE TOWN) HERMAN ALBERT VAN DER MERWE Republic of South Africa REPORTABLE IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE HIGH COURT, CAPE TOWN) CASE No: 15638/2008 In the matter between: LOGISTA INC DANIEL COETZEE LOURENS ERASMUS OOSTHUIZEN

More information

Die Verbondsark (2) Die Verbondsark (2) Coen Slabber

Die Verbondsark (2) Die Verbondsark (2) Coen Slabber Die Verbondsark (2) Die Verbondsark (2) Coen Slabber In die vorige artikel het ons gesien dat die ark n belangrike rol in Israel se godsdiens en politiek gespeel het. Die laaste verwysing na die ark (nie

More information

MINISTER OF SAFETY AND SECURITY...1 ST DEFENDANT POLICE SERVICE...2 ND DEFENDANT CONSTABLE TSHILO...3 RD DEFENDANT JUDGMENT

MINISTER OF SAFETY AND SECURITY...1 ST DEFENDANT POLICE SERVICE...2 ND DEFENDANT CONSTABLE TSHILO...3 RD DEFENDANT JUDGMENT SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy REPORTABLE IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH

More information

Die Wet. Voorwoord en oorsig

Die Wet. Voorwoord en oorsig Die Wet Voorwoord en oorsig Jahshua het uit die staanspoor van sy prediking teenstand gekry oor die Wet. Beskuldigings teen Hom oor die Wet was ook een van die groot dryfvere agter sy kruisiging. Die apostels

More information

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February 1998 STAATSKOERANT

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February 1998 STAATSKOERANT STAATSKOERANT VAN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA REPUBLIC OF SOUTH AFRICA GOVER~ENT GAZETTE As 'n Nuusblad by die Poskantoor Geregistreer Registered at the Post Office as a Newspaper Prys loe Price Oorsee

More information

Kyk ook: Inleidend. Die skrywer verwar deurlopend Johannes se bekeringsdoop met die christelike doop. Terwyl

Kyk ook: Inleidend. Die skrywer verwar deurlopend Johannes se bekeringsdoop met die christelike doop. Terwyl Kyk ook: - Wie is Gideon Aggenbag? - Die doop in perspektief - Is Rom 6:4 en Kol 2:12 die Doopsakrament? - Waarom moes Jesus deur Johannes gedoop word? - Case for Infant Baptism: The Historic Paedo-Baptist

More information

/15. Four new legal opinions have also been posted on our website. They are:

/15. Four new legal opinions have also been posted on our website. They are: 18 2-2015 Newsletter Nuusbrief 1/15 National Nasionaal Dear Members / Geagte Lede This newsletter deals with / Hierdie nuusbrief handel oor: New legal opinions to assist members / Nuwe regsmenings tot

More information

FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA. LESLIE MILDENHALL TROLLIP t/a PROPERTY SOLUTIONS. HANCKE, J et FISCHER, AJ

FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA. LESLIE MILDENHALL TROLLIP t/a PROPERTY SOLUTIONS. HANCKE, J et FISCHER, AJ FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA In the appeal between:- Appeal No. : A297/10 JOHANNES STEPHANUS LATEGAN MARLET LATEGAN First Appellant Second Appellant and LESLIE MILDENHALL

More information

194/85 DAWID TIEMIE ISMAEL LOFF JOHANNES TIEMIE AND THE STATE

194/85 DAWID TIEMIE ISMAEL LOFF JOHANNES TIEMIE AND THE STATE 194/85 DAWID TIEMIE ISMAEL LOFF JOHANNES TIEMIE AND THE STATE 194/85/AV IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA (APPELLATE DIVISION) In the matter between: DAWID TIEMIE ISMAEL LOFF JOHANNES TIEMIE 1st Appellant

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH GAUTENG HIGH COURT)

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH GAUTENG HIGH COURT) IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTH GAUTENG HIGH COURT) Case number 20762/2006 Date: 19 June 2009 In the matter between: EDNA BONFIGLIO Plaintiff and ATB CHARTERED ACCOUNTANTS (SA) Defendant JUDGMENT

More information

B l a d s y Desember 2009 K ER K. Gelo o f sien reën b o o g- rykd o m Ds. He nti e Krü g e r

B l a d s y Desember 2009 K ER K. Gelo o f sien reën b o o g- rykd o m Ds. He nti e Krü g e r B l a d s y 1 13 Desember 2009 GER E F. K ER K B UL T F O N T E I N ERE D I E N S Gelo o f sien reën b o o g- rykd o m Ds. He nti e Krü g e r B l a d s y 2 LITURGIE 13 Desember 2009 ONTMOETINGSDIENS 1.

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA FREE STATE DIVISION: BLOEMFONTEIN

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA FREE STATE DIVISION: BLOEMFONTEIN In the matter between: THE STATE And IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA FREE STATE DIVISION: BLOEMFONTEIN Review No: 191/2014 PHELLO MXHAKA CORAM: MOCUMIE J et MOENG, AJ JUDGMENT: MOENG, AJ DELIVERED ON:

More information

[1] These proceedings were concerned with an application for. leave to appeal. The applicant who was also the applicant in

[1] These proceedings were concerned with an application for. leave to appeal. The applicant who was also the applicant in IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) Application nr: LA73/2004 In the matter between: MAIM GAMUR (PTY) LTD Applicant and AFGRI OPERATIONS LTD Respondent JUDGMENT: RAMPAI

More information

DIE VERBOND VAN OU TESTAMENT NA NUWE TESTAMENT Pro/- H. F. van Rooy

DIE VERBOND VAN OU TESTAMENT NA NUWE TESTAMENT Pro/- H. F. van Rooy DIE VERBOND VAN OU TESTAMENT NA NUWE TESTAMENT Pro/- H. F. van Rooy Die verbondsbegrip het in die Ou Testamentiese wetenskap wear n plek gekry op grond van die werk van Eichrodt' en die studie van ooreenkomste

More information

1:9'.t.:~7,?f(~. AJ~1( ~ And. Case number: 30836/2016 Date: IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA) In the matter between:

1:9'.t.:~7,?f(~. AJ~1( ~ And. Case number: 30836/2016 Date: IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA) In the matter between: IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA) Case number: 30836/2016 Date: DELETE WHICHEVER IS NOT APPLICABLE (1) REPORTABLE: 'fes"/no 1:9'.t.:~7,?f(~. (2) OF INTEREST TO OTH,ER~ES: :tes/no

More information

Nuwe Verbond gelowiges het die wet nagekom!! Yeshua Yeshua was 'n wetsgehoorsame Jood en het die wet volmaak gehou en geleer. Deut 4:2 "Julle mag by d

Nuwe Verbond gelowiges het die wet nagekom!! Yeshua Yeshua was 'n wetsgehoorsame Jood en het die wet volmaak gehou en geleer. Deut 4:2 Julle mag by d Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek Bespreking van die wet 7 Sha ul (Paulus) en die wet Nuwe Verbond gelowiges het die wet nagekom!! Yeshua Yeshua was 'n wetsgehoorsame Jood en het

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant , Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Vol. 72 Cape Town, Kaapstad, 1 February 2013 No. 36128 THE PRESIDENCY DIE PRESIDENSIE No. 72 1 February 2013 No. 72

More information

THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE HIGH COURT, CAPE TOWN) 6018/11 In the matter between: JAN DANIEL THERON Plaintiff and THE MINISTER IN THE WESTERN CAPE Defendant DEPARTMENT OF TRANSPORT AND

More information

Amanda Buys se Geestelike Dekking

Amanda Buys se Geestelike Dekking Amanda Buys se Geestelike Dekking Hierdie is n produk deur Kanaän Bedieninge, n nie-winsgewende bediening onder die dekking van: Roly, haar eggenoot vir meer as 35 jaar. River of Life Family Church Pastoor

More information

THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA. DELTA MOTOR CORPORATION (PTY) LTD Appellant. JACO VAN DER MERWE Respondent

THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA. DELTA MOTOR CORPORATION (PTY) LTD Appellant. JACO VAN DER MERWE Respondent THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA In the matter between Reportable Case No 0183/03 DELTA MOTOR CORPORATION (PTY) LTD Appellant and JACO VAN DER MERWE Respondent Before Mpati DP, Brand JA, Conradie

More information

2 No Act No.6, 2006 SECTIONAL TITLES AMENDMENT ACT, 2006 GOVERNMENT GAZETTE, 25 JULY 2006 GENERAL EXPLANATORY NOTE: Words in bold type in squar

2 No Act No.6, 2006 SECTIONAL TITLES AMENDMENT ACT, 2006 GOVERNMENT GAZETTE, 25 JULY 2006 GENERAL EXPLANATORY NOTE: Words in bold type in squar Vol. 493 Cape Town, 25 July Kaapstad, Julie 2006 THE PRESIDENCY DIE PRESIDENSIE No. 747 25 July 2006 No. 747 25 Julie 2006 It is hereby notified that the President has Hierby word bekend gemaak dat die

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA, FREE STATE DIVISION, BLOEMFONTEIN

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA, FREE STATE DIVISION, BLOEMFONTEIN IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA, FREE STATE DIVISION, BLOEMFONTEIN Reportable: YES/NO Of Interest to other Judges: YES/NO Circulate to Magistrates: YES/NO In the matter between: LEON BOSMAN N.O. IZAK

More information

Christene wat die gesag van die Ou Testament verwerp, sien dikwels die gee

Christene wat die gesag van die Ou Testament verwerp, sien dikwels die gee Les 10 *26 Augustus-1 September Die Twee Verbonde SABBATMIDDAG Leesverwysings vir hierdie week se studie: Galasiërs 4:21 31; Genesis 1:28; 2:2, 3; 3:15; 15:1 6; Eksodus 6:2 8; 19:3 6. Geheueteks: Maar

More information

KRANSPOORT EIENAARS KOMITEE (REGISTRATION NO: 2004/023323/08) First Respondent. Second Respondent JUDGMENT

KRANSPOORT EIENAARS KOMITEE (REGISTRATION NO: 2004/023323/08) First Respondent. Second Respondent JUDGMENT SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA GAUTENG DIVISION,

More information

Volkskasgebou 613 Markstraat Telefoon PRESENT APOLOGIES 1.2 VERSKONINGS. Clr/Rdl C Venter WELCOME 2

Volkskasgebou 613 Markstraat Telefoon PRESENT APOLOGIES 1.2 VERSKONINGS. Clr/Rdl C Venter WELCOME 2 THE ASSOCIATION OF MUNICIPAL ELECTRICITY UNDERTAKINGS OF SOUTH AFRICA DIE VERENIGING VAN MUNISIPALE ELEKTRISITEITSONDERNEMINGS VAN SUID-AFRIKA BvdW/ce 613 Volkskas Building 76 Market Street 2001 Telephone

More information

Stellenbosch United Newsletter #10 MAY Preparation for Palm Sunday

Stellenbosch United Newsletter #10 MAY Preparation for Palm Sunday Stellenbosch United Newsletter #10 MAY 2014 If you have ever eaten a gourmet open sandwich you may sense some parallels with the structure of this month's newsletter. On top, as a light garnishing, is

More information

The accused in this case is a 20 year old first offender who was arraigned. in the Magistrate s Court at Odendaalsrus on 4 counts of housebreaking

The accused in this case is a 20 year old first offender who was arraigned. in the Magistrate s Court at Odendaalsrus on 4 counts of housebreaking IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) In the review between: THE STATE and MPHO BOCHELI Review No.: 619/2004 CORAM: MALHERBE JP DELIVERED ON: 1 JULY 2004 The accused

More information

MR THIBILE ELVIS SEHLABAKA

MR THIBILE ELVIS SEHLABAKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) In matter between:- Case No. : 4820/2008 MR THIBILE ELVIS SEHLABAKA Applicant And ROAD ACCIDENT FUND Respondent HEARD ON: 23 SEPTEMBER

More information

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN) FRANCOIS JOHANNES WIUM JUDGMENT DELIVERED 28 MAY 2104

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN) FRANCOIS JOHANNES WIUM JUDGMENT DELIVERED 28 MAY 2104 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN) Case no: 4567/2009 In the matter between: FRANCOIS JOHANNES WIUM Plaintiff and FREDERICK ARIJS Defendant JUDGMENT

More information

EXHAUST & RADIATOR SERVICES

EXHAUST & RADIATOR SERVICES In the matter between: IN THE NORTH WEST HIGH COURT (MAFIKENG) CASE NO.: CIV APP 1/13 EXHAUST & RADIATOR SERVICES APPELLANT and WYNAND LAZENBY RESPONDENT CIVIL APPEAL LANDMAN J AND GUTTA J JUDGMENT LANDMAN

More information

IN THE LAND CLAIMS COURT OF SOUTH AFRICA

IN THE LAND CLAIMS COURT OF SOUTH AFRICA IN THE LAND CLAIMS COURT OF SOUTH AFRICA Held at DURBAN on 31 October 2001 CASE NUMBER: LCC 40/01 Before: Gildenhuys AJ Decided on: 7 November 2001 In the interlocutory application of E M MDUNGE AND OTHERS

More information

FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA. RAMPAI, AJP et SNELLENBURG, AJ

FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA. RAMPAI, AJP et SNELLENBURG, AJ THE STATE versus FREE STATE HIGH COURT, BLOEMFONTEIN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA Review No. : 56/2012 CLIFFORD MZIMKHULU MOTAUNG CORAM: RAMPAI, AJP et SNELLENBURG, AJ JUDGMENT BY: RAMPAI, AJP DELIVERED ON:

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) Case No.: 1116/2006. In the case between: ALL GOOD THINGS 149 CC.

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) Case No.: 1116/2006. In the case between: ALL GOOD THINGS 149 CC. IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) In the case between: Case No.: 1116/2006 ALL GOOD THINGS 149 CC Plaintiff and WASCON SIVIEL CC WOUTER WASSERMAN 2 nd Defendant

More information

Berou en bekering in die prediking van die profete: geinterpreteer binne die raamwerk van die verbond

Berou en bekering in die prediking van die profete: geinterpreteer binne die raamwerk van die verbond Berou en bekering in die prediking van die profete: geinterpreteer binne die raamwerk van die verbond A.W. Coetzee Departement Klassieke & Semitistiek Potchefstroomse Universiteit vir CHO POTCHEFSTROOM

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Vol. 82 Cape Town, Kaapstad, 10 December 2013 No. 3714 THE PRESIDENCY DIE PRESIDENSIE No. 993 10 December 2013 No. 993

More information

GOVERNMENT G - AZETTE STAATSKOERANT VAN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. I No September 1998 No September 1998

GOVERNMENT G - AZETTE STAATSKOERANT VAN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. I No September 1998 No September 1998 GOVERNMENT G - AZETTE STAATSKOERANT VAN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Registered at the Post Ojice as a Newspaper As n Nuusblad by die Poskantoor Geregistreer b CAPE TOWN, 28 SEPTEMBER 1998 VOL. 399 No.

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA ITRANSV AAL PROVINCIAL DIVISION) 09/05/2005 CASE NO: 6543/2004

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA ITRANSV AAL PROVINCIAL DIVISION) 09/05/2005 CASE NO: 6543/2004 DELETE WHICHEVER IS NOT APPLICABLE IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA ITRANSV AAL PROVINCIAL DIVISION) (1) REPORTABLE NO (2) OF INTEREST TO OTHER JUDGES: NO (3), REVISED. 09/05/2005 CASE NO: 6543/2004 In

More information

DIE WISSELWERKING TUSSEN DIE VERBONDE VAN DIE BYBEL. 1. Inleiding

DIE WISSELWERKING TUSSEN DIE VERBONDE VAN DIE BYBEL. 1. Inleiding DIE WISSELWERKING TUSSEN DIE VERBONDE VAN DIE BYBEL Jacob J. Scholtz (GR (SA); CFA; M. Th (Nuwe Testament)) is ʼn finansiële analis van ʼn genoteerde eiendomsmaatskappy, ʼn navorsingsgenoot by die Stellenbosch

More information

AND WHEREAS the 1st Respondent is also hereby represented by the 3rd Respondent.

AND WHEREAS the 1st Respondent is also hereby represented by the 3rd Respondent. COUNCIL FOR DEBT COLLECTORS COUNCIL IN TERMS OF ACT 114 OF 1998 Saakno: 8/6KOC002/06 In the matter: COUNCIL FOR DEBT COLLECTORS THE COUNCIL and KOCHNEL BANJES & PARTNERS PTY LTD As represented by Hendrik

More information

IN THE NORTH GAUTENG HIGH COURT (PRETORIA) CASE No.: 27705/06. In the matter between: PRINSLOO R. PLAINTIFF. and BARNYARD THEATRE FIRST DEFENDANT

IN THE NORTH GAUTENG HIGH COURT (PRETORIA) CASE No.: 27705/06. In the matter between: PRINSLOO R. PLAINTIFF. and BARNYARD THEATRE FIRST DEFENDANT IN THE NORTH GAUTENG HIGH COURT (PRETORIA) CASE No.: 27705/06 In the matter between: PRINSLOO R. PLAINTIFF and BARNYARD THEATRE FIRST DEFENDANT OLD MUTUAL LIFE INSURANCE CO (SA) LTD SECOND DEFENDANT JUDGMENT

More information

VAN ZYL, J et MOCUMIE, J. [1] The accused was charged with housebreaking with intent to. commit an offence unknown to the prosecutor.

VAN ZYL, J et MOCUMIE, J. [1] The accused was charged with housebreaking with intent to. commit an offence unknown to the prosecutor. IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) In the review between:- THE STATE versus OTHNIEL SELLO MAIEANE Review No. : 92/2008 CORAM: VAN ZYL, J et MOCUMIE, J JUDGMENT BY:

More information

FERDINAND WILHELMUS NEL ETIENNE BRITZ MINISTER OF SAFETY AND SECURITY. SENIOR SUPERINTENDENT L. S. MOFOKENG 2 nd Defendant CAPTAIN W.

FERDINAND WILHELMUS NEL ETIENNE BRITZ MINISTER OF SAFETY AND SECURITY. SENIOR SUPERINTENDENT L. S. MOFOKENG 2 nd Defendant CAPTAIN W. IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) In the matter between: FERDINAND WILHELMUS NEL ETIENNE BRITZ Case No.: 1686/2006 1 st Plaintiff 2 nd Plaintiff and MINISTER OF

More information

Nuusbrief / Newsletter NOVEMBER 2017

Nuusbrief / Newsletter NOVEMBER 2017 Nuusbrief / Newsletter NOVEMBER 2017 www.pmfsa.co.za This e-newsletter is compiled from sources that are deemed to be reliable. However, the publisher accepts no responsibility for any errors or the effect

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG. V. V. A. Applicant. V. T. L. Respondent DATE OF HEARING : 05 SEPTEMBER 2015

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG. V. V. A. Applicant. V. T. L. Respondent DATE OF HEARING : 05 SEPTEMBER 2015 SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA NORTH WEST DIVISION,

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID AFRIKA Regulation Gazette No. 10548 10177 Regulasiekoerant Vol. 607 14 January Januarie 2016 No. 39595 N.B. The Government Printing

More information

DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 244: 2017 MONETARY POLICY

DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 244: 2017 MONETARY POLICY 1 DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 244: 2017 MONETARY POLICY Module presenter: Andrie Schoombee Office: Schumann 518 Telephone: 021-8082236 E-mail: gas2@sun.ac.za Internal moderator: Prof J Fourie Note:

More information

RAMPAI, J. [1] These proceedings were concerned with an application for. leave to appeal. The applicant who was the defendant in the

RAMPAI, J. [1] These proceedings were concerned with an application for. leave to appeal. The applicant who was the defendant in the IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (ORANGE FREE STATE PROVINCIAL DIVISION) Case Nr: LA50/04 (ex 1857/2001 In the matter between: ROAD ACCIDENT FUND Applicant and ANDREW HUGH ARTHUR DALY Respondent CORAM:

More information

Private property, gentrification, tension and change at the urban edge : a study of Jamestown, Stellenbosch. Gary Dean Arendse.

Private property, gentrification, tension and change at the urban edge : a study of Jamestown, Stellenbosch. Gary Dean Arendse. Private property, gentrification, tension and change at the urban edge : a study of Jamestown, Stellenbosch. Gary Dean Arendse 2802290 Submitted in fulfilment of the requirements for the Magister Artium

More information

ABSOLOM MALINGA APPELLANT. and

ABSOLOM MALINGA APPELLANT. and 1987-05- 27 ABSOLOM MALINGA APPELLANT and THE STATE RESPONDENT /ccc CASE NO. 388/86 IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA (APPELLATE DIVISION) In the matter between ABSOLOM MALINGA APPELLANT and THE STATE

More information

Elia in die boek Maleagi

Elia in die boek Maleagi Elia in die boek Maleagi E.J. Smit Dept. Bybelkunde Potchefstroomse Universiteit vir CHO POTCHEFSTROOM Abstract The significance o f the task o f Elijah as mentioned in M alachi 3:24: "to turn the hearts

More information

THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA JUDGMENT

THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA JUDGMENT THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA JUDGMENT Case No: 406/10 In the matter between: BURGER & WALLACE CONSTRUCTION (PTY) LTD Appellant and BALLPROP TEN (PTY) LTD Respondent Neutral citation: Burger

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION. In the matter between: FAIROAKS INVESTMENT HOLDI GS (PTY) LTD

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION. In the matter between: FAIROAKS INVESTMENT HOLDI GS (PTY) LTD IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION Date: 02/02/2007 Case no: 9858/2005 UNREPORTABLE In the matter between: FAIROAKS INVESTMENT HOLDI GS (PTY) LTD WILLOW FALLS ESTATE Case no:

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID AFRIKA Regulation Gazette No. 10847 10177 Regulasiekoerant Vol. 637 13 July Julie 2018 No. 41771 N.B. The Government Printing

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA WESTERN CAPE DIVISION, CAPE TOWN High Court Review Ref: 18509/2018 Riversdal Magistrates Court case no. SB295/16 Mossel Bay Magistrates Court Special Review (C.M. Maseti)

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WITWATERSRAND LOCAL DIVISION)

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WITWATERSRAND LOCAL DIVISION) IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (WITWATERSRAND LOCAL DIVISION) REPORTABLE CASE NO: 04/9610 In the matter between: DITEDU. DINEO ROSLYN Plaintiff and TAYOB, YOUSHA Defendant JUDGMENT GOLDSTEIN J: [1]

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA 1 IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTHERN CAPE HIGH COURT, KIMBERLEY) Case No: 724/14 Heard On 20/02/2015 Delivered 24/04/2015 In the matter between ALBERT WILLIAMS JACOBSZ Plaintiff And KAREN SOUTHEY

More information

THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA JUDGMENT DIRECTOR OF PUBLIC PROSECUTIONS GAUTENG DIVISION, PRETORIA CORNELIUS JOHANNES HEUNIS

THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA JUDGMENT DIRECTOR OF PUBLIC PROSECUTIONS GAUTENG DIVISION, PRETORIA CORNELIUS JOHANNES HEUNIS THE SUPREME COURT OF APPEAL OF SOUTH AFRICA JUDGMENT In the matter between: DIRECTOR OF PUBLIC PROSECUTIONS GAUTENG DIVISION, PRETORIA Reportable Case No: 196/2017 APPELLANT and CORNELIUS JOHANNES HEUNIS

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA) FOR THE PROPOSED NATIONAL ROAD 3: KEEVERSFONTEIN TO WARDEN (De Beers Pass Section) EIA: 12/12/20/1992

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA) FOR THE PROPOSED NATIONAL ROAD 3: KEEVERSFONTEIN TO WARDEN (De Beers Pass Section) EIA: 12/12/20/1992 ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA) FOR THE PROPOSED NATIONAL ROAD 3: KEEVERSFONTEIN TO WARDEN (De Beers Pass Section) EIA: 12/12/20/1992 RECORD OF FOCUS GROUP MEETING: EERAM FARMERS ASSOCIATION HELD

More information

In the matter between:

In the matter between: IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA. FREE STATE DIVISION, BLOEMFONTEIN Reportable: YESINO Of Interest to other Judges: YESINO Circulate to Magistrates: YES/NO In the matter between: Case number: 1417/2016

More information

COURIER. Do levy claims prescribe?

COURIER. Do levy claims prescribe? Courier Issue No 30 May 2008 MCS Publications COURIER Do levy claims prescribe? Tertius Maree Alastair Lomas Walker, a Durban attorney who was profiled in MCS Courier no. 21, raised a very important question,

More information

OFFICIAL GAZETTE. Government Notice. Goewermentskennisgewing. R0,30 Tuesday 31 March 1987 WINDHOEK Dinsdag 31 Maart 1987 No 5338 INHOUD: CONTENTS:

OFFICIAL GAZETTE. Government Notice. Goewermentskennisgewing. R0,30 Tuesday 31 March 1987 WINDHOEK Dinsdag 31 Maart 1987 No 5338 INHOUD: CONTENTS: UITGAWE OP GESAG OFFICIAL GAZETTE EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA PUBLISHED BY AUTHORITY R0,30 Tuesday 31 March 1987 WINDHOEK Dinsdag 31 Maart 1987

More information

Nuwe Lied Bediening. Parashah 11: Vayigash En Hy Het Nader Gekom

Nuwe Lied Bediening. Parashah 11: Vayigash En Hy Het Nader Gekom 1 Nuwe Lied Bediening Hy het n nuwe lied in my mond gegee, n lofprysing tot ons God sodat baie dit sal sien en respekvol vrees en op Yahuah vertrou. Ps.40:3. Yeshua is die Boom van die Lewe. Wanneer ons

More information

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (BOPHUTHATSWANA PROVINCIAL DIVISION) PETER MOHLABA. and WINSTON NKOPODI JUDGMENT

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (BOPHUTHATSWANA PROVINCIAL DIVISION) PETER MOHLABA. and WINSTON NKOPODI JUDGMENT IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (BOPHUTHATSWANA PROVINCIAL DIVISION) In the matter between: Case No.: Civil Appeal 3/2003 PETER MOHLABA and WINSTON NKOPODI JUDGMENT HENDRICKS AJ: INTRODUCTION This is

More information