1 Copyright reserved Outeursreg voorbehou UNIVERSITY OF PRETORIA/ UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Department of Information Science/Departement Inligtingkunde Information Ethics and Information Law /Inligtingsetiek en Inligtingsreg INL 240 Supplementary exam/hereksamen JUNE/JUNIE 2013 Examiners / Eksaminatore Internal / Intern Ms/Me E Hommes Time / Tyd: 90 min Ms/Me R Bothma Ms/Me A Acon External / Ekstern Dr M Holmner Marks / Punte: 55 Answer ALL questions Beantwoord ALLE vrae Section A/Afdeling A Multiple choice questions/veelvoudige keuse vraeplease select one of the answers for each of the questions in this section. Kies asseblief een van die antwoorde vir elke vraag in hierdie afdeling. 1. ewasa stands for: ewasa beteken: a. E-Waste association of Saudi Arabia. E-Waste vereniging van Saudie Arabië b. E-Waste association of South Africa. E-Waste vereniging van Suid-Afrika c. E-Waste Act of South Africa. E-Waste wet van Suid-Afrika. d. E-Waste actions for soldering aluminium. E-Waste aksie vir die soldeer van aluminium.
2 2. Digital divide refers to the gap between people with effective access to digital information technology and those with very limited access. Die digitale kloof te verwys na die gaping tussen mense met doeltreffende toegang tot digitale tegnologie en dié met baie beperkte toegang. a. True Waar b. False Vals 3. According to Brits (2008), justice is seen as a leading virtue regulating: Volgens Brits (2008) word geregtigheid gesien as n basis vir die regulering van: a. Human behaviour and society. Menslike gedrag en samelewing. b. Human actions and restrictions. Menslike aksies en beperkinge. c. Normative human actions and inequality. Normatiewe menslike aksies en ongelykheid. d. Ethics and morals of people. Etiek en die moraliteit van mense. 4. Which of the following is correct? Watter van die volgende is korrek? a. Copyright is a symbol or word legally registered or established by use as representing a company or product. Kopiereg is 'n simbool of woord wat wetlik geregistreer is of vasgestel is vir die gebruik as verteenwoordigend van 'n maatskappy of produk. b. Industrial design is a government authority to an individual or organisation conferring a right or title, especially the sole right to make, use or sell some invention. Industriële ontwerp is 'n regerings gesag aan 'n individu of organisasie wat die toekenning van 'n reg of titel, veral die uitsondelike reg tot die gebruik of verkoop van n uitvinding. c. Trademark is a symbol or word legally registered or established by use as representing a company or product. Handelsmerk is 'n simbool of woord wetlik geregistreer of vasgestel vir die gebruik as verteenwoordigend van 'n maatskappy of produk. d. Geographical indication is a government authority to an individual or organisation conferring a right or title, especially the sole right to
3 make, use or sell some invention. Geografiese aanduiding is 'n regeringsgesag aan 'n individu of organisasie wat 'n reg of titel toeken, veral die uitsondelike reg tot die gebruik of verkoop van n uitvinding. 5. Information poor are not characterised by: Inligtings-arm word nie gekenmerk deur: a. a lack of essential information. n tekort aan essensiële inligting nie. b. a lack of technical abilities to access information. n tekort aan die tegniese vaardighede om toegang tot inligting te verkry nie. c. a lack of financial capital to pay for information. n tekort aan finansiële kapitaal om vir inligting te betaal nie. d. a lack of uncapped and fast broadband access. n tekort aan onbeperkte en vinnige broadband internettoegang nie.
4 SECTION B/ AFDELING B 1. i) What is information ethics? i) Wat is inligtingsetiek? (2) ii) The concept of cultural memory refers to the collective memory of a society. This stems from the collective preservation and distribution of knowledge and experience of all members of a society, from one generation to the next. This collective memory also contributes to the cultural development of a community. (14) In order to preserve cultural memory, information specialists over the ages have tried to capture and archive this information for future generations. Apply and critically discuss the seven issues of information poverty in relation to the above issue involving cultural memory. Consider the impact of information poverty at individual (micro), community (meso) and global (macro) levels on the survival of cultural memory. ii) Die konsep van kulturele geheue verwys na die kollektiewe geheue van n gemeenskap. Dit kom van die kollektiewe preservering en verspreiding van kennis en ervaring van alle lede van n gemeenskap, van een generasie tot die volgende. Hierdie kollektiewe geheue dra by tot die kulturele ontwikkeling van n gemeenskap. Inligtingspesialiste het oor die jare probeer om hierdie inligting op te neem en te preserveer vir toekomende generasies sodat kulturele geheue preserveer kon word. Pas die sewe probleme van inligting armoede toe en bespreek hulle krities met verwysing na die bogenoemde kwessie wat te doen het met kulturele geheue. Oorweeg die impak van inligting armoede op individuele (mikro), gemeenskap (meso) en globale (makro) vlakke op die oorlewing van kulturele geheue. 2. Mason (1986) speaks about a growing threat to privacy, that of the increased value of information for decision-making, even if aquiring that information invades someone s privacy. As a future information professional, the way in which you handle personal information will become a daily ethical concern for you. Mason (1986) bespreek die groeiende bedreiging tot privaatheid, veral in die area van die vermerende waarde van inligting vir besluitneming, selfs al is die insameling daarvan n bedreiging tot iemand se privaatheid. As n toekomstige inligtingspesialis sal die manier waarop jy persoonlike inligting
5 hanteer n daaglikse etiese kwessie wees. i) Give a definition for information privacy Gee 'n definisie van inligting privaatheid. ii) Name and discuss the four kinds of privacy. Noem en bespreek die vier tipes privaatheid. iii) Name and discuss how at least four of the eight guidelines in the Protection of Personal Information Bill (No 9 of 2009) will protect the personal data of an individual. In the discussion, outline which kind of privacy the guideline will protect. Noem en bespreek hoe ten minste vier van die agt riglyne in die Beskerming van Persoonlike Inligting Wetsontwerp (No 9 van 2009) die persoonlike data van 'n individu sal beskerm. In die bespreking, verduidelik watter soort privaatheid die riglyn sal beskerm. (2) (6) (8) 3. Access to information is an essential component of an information society. However there are many issues surrounding equity of access to information. Toegang tot inligting is 'n essensiële komponent van 'n inligtingsamelewing. Daar is tog vele sake van belang rondom gelykheid van toegang tot inligting. i) Name and briefly discuss the different types of propaganda. Noem en bespreek kortliks die verskillende tipes propaganda. ii) Describe what censorship is. Beskryf wat sensuurskap is. iii) Discuss the difference between disinformation and misinformation. Provide an example in your answer. Bespreek die verskil tussen disinformasie en misinformasie. Gee n voorbeeld in jou antwoord. 4. There are four approaches in defining information security, one of which is maintaining control of a system. Name and briefly discuss the five of the criteria of access to maintain necessary control of a system. Daar is vier benaderings wat die sekuriteit van n stelsel definieer, waarvan een die handhawing van beheer van n stelsel is. Noem en bespreek kortliks die vyf kriteria van toegang wat nodig is om beheer van 'n stelsel in stand te hou. (7) (3) (3) (5) Total/Totaal: 55